Aar

Deursnit van 'n aar wat die klep wys wat terugvloei verhoed

In biologie is 'n aar 'n bloedvat wat bloed vanaf die liggaam na die hart terugvoer. Are maak deel uit van die bloedsomloopstelsel. Die vate wat bloed weg van die hart vervoer staan bekend as slagare.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search